• BigImage1

Die Sneeukoningin is gebaseer op die oorspronklike, klassieke fe굥rhaal deur Hans Christian Andersen, wat in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die storie handel oor ‘n dogtertjie en seuntjie, Gerda en haar broer Kai, wat stryd aans蟴ussen goed en kwaad. Die Sneeukoningin, wat graag ‘n nuwe w鱥ld wil skep waar dit altyd winter is en waar die ysige Poolse winde die mense se siele afkoel en die skoon, koue lyne van die winterlandskap mense se emosies onderdruk, het die w鱥ld met ys bedek en beplan nou om alle kuns te vernietig. Maar ‘n towerspieꪠhet voorspel dat die meesterglasmaker Vegard, wie se spieꫳ nie net mense se voorkoms nie, maar ook hulle siele weerspieꪬ die Sneeukoningin en haar koninkryk bedreig. Op ‘n dag waai die Poolse winde vir Vergard en sy vrou Una weg, maar hulle slaag daarin om hulle dogtertjie Gerda en babaseuntjie Kai weg te steek. Kort daarna ontdek een van die Sneeukoningin se bediendes vir Kai en sy glo vas dat hy Vegard se opvolger is. Nadat Kai deur die Sneeukoningin ontvoer en in haar paleis opgesluit is, vertrek Gerda op ‘n reis deur die ysige wonderland, vergesel van Luta, haar troetelfret en Orm, die trol. Gerda kom voor ‘n hele paar moeilike struikelblokke te staan en maak nuwe vriende in haar poging om Kai te bevry, maar sy sal die Sneeukoningin moet verslaan en die harte van mense orals moet verower om die w鱥ld te red.

Die Sneeukoningin
0 votes, 0.00 avg. rating (0% score)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


9 − = four

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>